Ashoop

AsHooP verfraai huise en tuine met afval sink. Ander mense se gemors word AsHooP se skatte. Ons naam kom van AS daar HooP is word drome waar en natuurlkik kry ons ons sink soms op die ashoop. Ons is n span van drie en elkeen het haar eie spesifieke kunstalent. Ons poog om motiverings kunsstukke te skep en ook borde wat ons Skepper se naam besing. AsHooP het drie jaar gelede ontstaan en ons is so geseend met amper 22000 aanhangers, reg oor die wereld, op Facebook. Ardene,Renate en Alysha het nog baie groot drome vir AsHooP in die toekoms.